Brazzaville

Brazzaville

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Republiek die Kongo Republiek
die Kongo
 Provinsie Brazzaville
 Koördinate 04°16′S 15°17′O / 4.267°S 15.283°O / -4.267; 15.283Koördinate: 04°16′S 15°17′O / 4.267°S 15.283°O / -4.267; 15.283
 Stigting 1883
 Oppervlakte:  
 - Totaal 263,9 vk km
 Hoogte bo seevlak 320 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2014) 1 827 000
 - Bevolkingsdigtheid 6 900/vk km
 Tydsone UTC +1
 Burgemeester Hugues Ngouelondélé
 Amptelike webwerf brazzaville.cg
Nasa-Satellietbeeld van Brazzaville, Kinshasa en die Malebo-poel in die Kongorivier
Brazzaville in 2005

Brazzaville is die hoofstad en grootste stad van die Republiek die Kongo (ook Kongo-Brazzaville genoem). Die stad is langs die Kongorivier, oorkant die hoofstad van die Demokratiese Republiek die Kongo, Kinshasa, net suid van die ewenaar geleë. Dit maak van Brazzaville en Kinshasa die wêreld se tweede naaste hoofstede ná Rome en die Vatikaanstad. Brazzaville is in 1883 gestig en ná die Franse ontdekkingsreisiger Pierre Savorgnan de Brazza genoem.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search